top of page

Our Reviews

 

'n Baie aangename ontvangs en verblyf.

Met voldoende kommunikasie was ons gasvrou daar vir ons ontvangs. Die plek is baie netjies en volledig ingerig. Ons sal dit definitief weer besoek as ons die voorreg het om weer die mooi Kaapstad te kan besoek!

Nick V  (April 2016)

 

 

Wonderfull.

Everything was special and did not want or need anything!

Gillian V (August 2015)

 

 

Uitstaande waarde!

Pragtige, netjiese eenheid. Alle geriewe en toerusting is van hoogstaande gehalte.

Gerda D (August 2015)

 

Fantasties, sentraal, veilig, gasvry en netjies.

Ek en my familie het die voorreg gehad om oor die Paasnaweek in die Heldersig Cottage Plattekloof tuis te gaan. Alles was pynlik netjies en jy voel sommer tuis. Die gasvryheid van Madelain was van hoogste gehalte. Wat dit uniek maak is dat jy nie 'n klomp gastehuise langs mekaar het en 'n deurloop van mense het nie. Vir enigiemand wat rustigheid en 'n bietjie privaatheid soek kan ek dit hoogs aanbeveel.

Christo D (April 2015)

 

 

 

 

 

 

 

24 Heldersig Street, Panorama, Cape Town, South Africa, 7500

E-mail:  info@heldersigcottage.co.za

 

 

Heldersig Cottage

Self -Catering Accommodation

 

bottom of page